REGULASIES EN RIGLYNE

  • DRA TEN ALLE TYE U MASKER.
  • SANITEER U HANDE BY AL DIE SANITERINGS PUNTE.
  • HOU ‘N 1.5M AFSTAND TUSSEN PERSONE.
  • MELD AAN BY DIE JEUG SENTRUM SODRA U BY DIE KERK AANKOM
  • INDIEN U TEMPERATUUR BO 37 GRADE IS GAAN ONS U VRA OM DIE PERSEEL TE VERLAAT.
  • INDIEN U ENIGE VAN DIE COVID 19 SIMPTOME HET, LAAT WEET ONS ASSEBLIEF VOOR U DIE GEBOU BINNE GAAN.
  • INDIEN U NA AFLOOP VAN DIE DIENS BINNE 7 DAE POSITIEF TOETS VIR COVID 19 MOET U ONS ASSEBLIEF IN KENNIS STEL.
There is no form selected or the form was deleted.